Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » selfstandigheid
selfstandigheid [boodskap #136912] Ma, 14 Junie 2021 18:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18629
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
selfstandigheid
Afbreking: self•stan•dig•heid
Samestelling: selfstandig + -heid


Selfstandige naamwoord: selfstandigheid
Meervoud: selfstandighede

Betekenis:
• Wat op sy eie kan staan.

Gebruik:
• Die skool poog om leerders van afhanklikheid tot selfstandigheid te lei.

Sinoniem:
• onafhanklikheid
• outonomie
• selfbeskikking

Vertaling:
Engels: independence
Nederlands: zelfstandigheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skamel
Volgende onderwerp: dieetkundige
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 08:11:11 MGT 2024