Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » behuising
behuising [boodskap #136909] Ma, 14 Junie 2021 16:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18632
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
behuising
Afbreking: be•hui•sing


Selfstandige naamwoord: behuising
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Gebou of deel daarvan wat as verblyf dien.

Gebruik:
• Die munisipaliteit se doelwit is om volhoubare en bekostigbare behuising aan die gemeenskap te bied.

Sinoniem:
• akkommodasie
• blyplek
• domisilie
• huisvesting
• verblyfplek

Hiponiem:
• hotel
• opstal
• skuiling
• woonhuis
• woonstel

Afgelei:
• behuisingswet
• behuisingsfonds
• behuisingskommissie
• behuisingsraad
• behuisingskema
• behuisingstekort

Vertaling:
Engels: housing
Nederlands: behuizing

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skemertyd
Volgende onderwerp: monogaam
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 13:21:46 MGT 2024