Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verloofring
verloofring [boodskap #136900] Ma, 14 Junie 2021 13:05
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18817
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Verlowingsring word op 4de vinger van die linkerhand gedra.
'n Verlowingsring word op 4de vinger van die linkerhand gedra.
verloofring
Afbreking: ver•loof•ring
Samestelling: verloof + ring


Selfstandige naamwoord: verloofring
Meervoud: verloofringe
Verkleinwoord: verloofringetjie
Meervoud van verkleining: verloofringetjies

Betekenis:
• Die ring wat verliefdes aan mekaar gee as hulle verloof raak.

Gebruik:
• Die tradisie van die verloofring dateer uit 1477 toe aartshertog Maximilliaan van Oostenryk 'n diamantring aan Maria van Boergondië gegee het.

Verwant:
• trouring

Vertaling:
Engels: engagement ring
Nederlands: verlovingsring

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verloof
Volgende onderwerp: verdamping
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 10:29:32 MGT 2024