Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » poliandrie
poliandrie [boodskap #136895] So, 13 Junie 2021 20:08
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18784
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
poliandrie
Afbreking: po•li•an•drie


Selfstandige naamwoord: poliandrie
Meervoud:

Betekenis:
• Huwelik van 'n vrou met meer as een man terselfdertyd.
• (plantkunde) Die verskynsel van blomme met talle meeldrade (manlike organe).

Gebruik:
Poliandrie is minder algemeen as poligamie.

Sinoniem:
• veelmannery

Antoniem:
• poligamie (man met meer as een vrou)

Afgelei:
• poliandries (b.nw.)
• poliandris

Vertaling:
Engels: polyandry
Nederlands: polyandrie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dravel
Volgende onderwerp: skropborsel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 16 11:26:33 MGT 2024