Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dravel
dravel [boodskap #136894] So, 13 Junie 2021 19:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18784
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
dravel
Afbreking: dra•vel
Samestelling: dra + vel


Selfstandige naamwoord: dravel
Meervoud: dravelle
Verkleinwoord: dravelletjie
Meervoud van verkleining: dravelletjies

Betekenis:
• 'n Vel waarin 'n kind gedra (geabba) word.

Gebruik:
• Sy ta se ta, ou Heitsi-eibib, het hom so genoem toe hy nog in die dravel sit. [Klein Riet-Alleen-in-die-Roerkuil, Eugène Marais]

Wisselvorm:
• dra-vel

Sinoniem:
• abbavel
• abbakaros
• veldkombers

Vertaling:
Engels: carry skin
Nederlands: huid voor dragen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: welp
Volgende onderwerp: poliandrie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 16 05:51:28 MGT 2024