Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » welp
welp [boodskap #136893] So, 13 Junie 2021 19:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18632
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Leeuwelpie.
'n Leeuwelpie.
welp
Afbreking: welp


Selfstandige naamwoord: welp
Meervoud: welpe
Verkleinwoord: welpie
Meervoud van verkleining: welpies

Betekenis:
• 'n Jong roofdiertjie, soos 'n baba beer, hiëna, hond, leeu of wolf.

Gebruik:
• Sy probeer die welpie hans grootmaak.

Afgelei:
• beerwelp
• leeuwelp

Vertaling:
Engels: cub
Nederlands: welp

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: askruik
Volgende onderwerp: dravel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 10:00:55 MGT 2024