Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » askruik
askruik [boodskap #136892] So, 13 Junie 2021 17:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18624
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Egiptiese askruik.
'n Egiptiese askruik.
askruik
Afbreking: as•kruik
Samestelling: as + kruik


Selfstandige naamwoord: askruik
Meervoud: askruike
Verkleinwoord: askruikie
Meervoud van verkleining: askruikies

Betekenis:
• 'n Kruik waarin die stoflike oorskot van 'n persoon bewaar word.

Gebruik:
• Die krematorium het die askruik aan die naasbestaandes oorhandig.

Sinoniem:
• lykbus
• lykvaas
• urn

Vertaling:
Engels: urn, ossuary
Nederlands: askruik

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sproei
Volgende onderwerp: welp
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 12:54:23 MGT 2024