Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sproei
sproei [boodskap #136891] So, 13 Junie 2021 17:38
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18831
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
sproei
Afbreking: sproei


Werkwoord: sproei
Verlede tyd: het gesproei

Betekenis:
• Om 'n vloeistof in 'n mis van fyn druppeltjies op iets te spuit.

Gebruik:
• Sy sproei die rose met 'n middel teen plantluise.

Vertaling:
Engels: to spray
Nederlands: sproeien


Selfstandige naamwoord: sproei
Meervoud: sproeie
Verkleinwoord: sproeitjie
Meervoud van verkleining: sproeitjies

Betekenis:
• 'n Middel wat uit 'n sproeier gespuit word; aërosol.
• 'n Monduitslag by kinders; spru.

Gebruik:
• Plantluise kan met 'n sproei behandel word.
• Die babatjie het sproei.

Afgelei:
• haarsproei
• lyfsproei
• sproeier
• sproeimiddel
• sproeireën
• sproeispuit
• sproeiverf

Vertaling:
Engels: spray; sprue
Nederlands: sproei

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kombinasie
Volgende onderwerp: askruik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 23 16:03:19 MGT 2024