Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kombinasie
kombinasie [boodskap #136890] So, 13 Junie 2021 17:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18629
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kombinasie
Afbreking: kom•bi•na•sie


Selfstandige naamwoord: kombinasie
Meervoud: kombinasies

Betekenis:
• Die resultaat van kombineer; dit wat verenig of bymekaargebring is.

Gebruik:
• Die baadjie en broek maak 'n pragtige kombinasie.

Afgelei:
• kombinasieslot
• kombinasievermoë

Sinoniem:
• amalgamasie
• komposisie
• saamvoeging
• samestelling
• samevoeging
• toevoeging
• verbinding

Vertaling:
Engels: combination
Nederlands: combinatie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: duursaamheid
Volgende onderwerp: sproei
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 20:09:32 MGT 2024