Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verkwikking
verkwikking [boodskap #136887] So, 13 Junie 2021 15:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18816
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verkwikking
Afbreking: ver•kwik•king
Samestelling: verkwik + -king


Selfstandige naamwoord: verkwikking
Meervoud: verkwikkinge, verkwikkings
Verkleinwoord: verkwikkinkie
Meervoud van verkleining: verkwikkinkies

Betekenis:
• Die handeling van verkwik of iets wat 'n mens verkwik (nuwe energie gee).

Gebruik:
• Ma het 'n verkwikking vir die lang pad ingepak.
• Vandag se preek was waarlik 'n verkwikking vir die siel.

Sinoniem:
• lafenis
• verfrissing
• verversing

Vertaling:
Engels: refreshment
Nederlands: verkwikking

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oreer
Volgende onderwerp: verborge
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 07:01:57 MGT 2024