Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » faktotum
faktotum [boodskap #136884] Sa, 12 Junie 2021 19:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18852
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
faktotum
Afbreking: fak•to•tum


Selfstandige naamwoord: faktotum
Meervoud: faktotums
Verkleinwoord: faktotumpie
Meervoud van verkleining: faktotumpies

Betekenis:
• Persoon wat allerhande soorte werkies kan verrig.

Gebruik:
• Die skool adverteer 'n vakature vir 'n faktotum.

Sinoniem:
• assistent
• handlanger
• kalfakter
• kneg
• nutsman
• vuurslaner

Vertaling:
Engels: factotum, handyman, jack of all trades
Nederlands: factotum, manusje-van-alles, klusjesman

Nota:
• Van Latyn fac totum, "maak alles".

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ophef
Volgende onderwerp: balhorig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 08:48:39 MGT 2024