Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » laksman
laksman [boodskap #136881] Sa, 12 Junie 2021 14:31
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Laksman.
'n Laksman.
Skets van 'n laksman (janfiskaal).
Skets van 'n laksman (janfiskaal).
laksman
Afbreking: laks•man


Selfstandige naamwoord: laksman
Meervoud: laksmanne
Verkleinwoord: laksmannetjie
Meervoud van verkleining: laksmannetjies

Betekenis:
• Persoon wat lyfstraf of die doodstraf aan veroordeeldes toedien.
• Sangvoël van die familie Laniidae, o.a. die janfiskaal.

Gebruik:
• Die bekwame laksman sorg dat die misdadigers nie vir te lank ly nie.
• Die laksman vang kleiner voëls en insekte wat hy vir latere gebruik aan dorings en drade ophang.

Sinoniem:
• beul
• hangman
• skerpregter

Vertaling:
Engels: executioner, torturer, hangman, headsman; butcher-bird
Nederlands: beul

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: nederigheid
Volgende onderwerp: belê
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 16:58:21 MGT 2024