Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » edeem
edeem [boodskap #136875] Sa, 12 Junie 2021 09:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18812
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
edeem
Afbreking: e•deem


Selfstandige naamwoord: edeem
Meervoud: edeme
Verkleinwoord: edeempie
Meervoud van verkleining: edeempies

Betekenis:
• Swelling as gevolg van 'n ophoping van vog in die weefsels.

Gebruik:
Edeem veroorsaak swelling en kan selfs tot nier- of hartversaking lei.

Sinoniem:
• hartwater
• watergeswel
• watersug

Vertaling:
Engels: oedema, edema
Nederlands: oedeem

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onderhandeling
Volgende onderwerp: verbyvlieg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 01:15:27 MGT 2024