Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onderhandel
onderhandel [boodskap #136873] Sa, 12 Junie 2021 09:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18852
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
onderhandel
Afbreking: on•der•han•del


Werkwoord: onderhandel
Verlede tyd: het onderhandel
Teenwoordige deelwoord: onderhandelde

Betekenis:
• Tot 'n ooreenkoms kom; die terme bespreek.

Gebruik:
• Die boere onderhandel oor die mielieprys.

Sinoniem:
• arbitreer
• beding
• bemiddel
• beraadslaag
• beredeneer
• knibbel
• konsulteer
• ooreenkom
• raadpleeg
• uitspook
• verdiskonteer
• versoen

Afgelei:
• heronderhandel
• onderhandelaar
• onderhandelbaar
• onderhandeling

Vertaling:
Engels: to negotiate, discuss terms
Nederlands: onderhandelen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: passasiersboot
Volgende onderwerp: onderhandeling
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 09:17:12 MGT 2024