Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » passasiersboot
passasiersboot [boodskap #136872] Vr, 11 Junie 2021 19:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18624
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
passasiersboot
Afbreking: pas•sa•siers•boot
Samestelling: passasier + -s- + boot


Selfstandige naamwoord: passasiersboot
Meervoud: passasiersbote
Verkleinwoord: passasiersbootjie
Meervoud van verkleining: passasiersbootjies

Betekenis:
• 'n Boot wat hoofsaaklik passasiers vervoer.

Gebruik:
• Hulle het 5-dae reis op 'n luukse passasiersboot bespreek.

Sinoniem:
• passasiersskip

Verwant:
• passasiersdiens

Vertaling:
Engels: passenger boat
Nederlands: passasiersboot

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vrugdraend
Volgende onderwerp: onderhandel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 09:02:57 MGT 2024