Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » nonsens
nonsens [boodskap #136865] Vr, 11 Junie 2021 12:08
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18816
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
nonsens
Afbreking: non•sens


Selfstandige naamwoord: nonsens
Meervoud:

Betekenis:
• Iets wat glad nie sin maak nie.

Gebruik:
• Jy praat nonsens.

Wisselvorm:
• nonsies

Sinoniem:
• apekool
• bog
• kaf
• onsin
• prul
• snert
• stront
• twak

Vertaling:
Engels: nonsense
Nederlands: nonsens

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wedvaart
Volgende onderwerp: kantien
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 01:27:09 MGT 2024