Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wedvaart
wedvaart [boodskap #136864] Vr, 11 Junie 2021 11:48
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18817
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
wedvaart
Afbreking: wed•vaart


Selfstandige naamwoord: wedvaart
Meervoud: wedvaarte
Verkleinwoord: wedvaartjie
Meervoud van verkleining: wedvaartjies

Betekenis:
• 'n Wedstryd tussen skepe of bote.

Gebruik:
• Die Suid-Atlantiese Wedvaart, voorheen die Kaap-na-Rio genoem, word jaarliks van Kaapstad na Suid-Amerika gevaar.

Afgelei:
• kanowedvaart
• seiljagwedvaart

Vertaling:
Engels: boat race, ship race
Nederlands: wedvaart

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kwetter
Volgende onderwerp: nonsens
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 10:43:16 MGT 2024