Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » interkom
interkom [boodskap #136861] Vr, 11 Junie 2021 10:38
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18816
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
interkom
Afbreking: in•ter•kom
Samestelling: inter- + kom(munikasie)


Selfstandige naamwoord: interkom
Meervoud: interkoms
Verkleinwoord: interkompie
Meervoud van verkleining: interkompies

Betekenis:
• Toestel vir kommunikasie tussen vertrekke in 'n gebou.

Gebruik:
• Die skoolhoof maak 'n aankondiging oor die skool se interkom.

Afgelei:
• interkomstelsel

Vertaling:
Engels: intercom
Nederlands: intercom

Nota:
• Verkorting van interkommunikasiestelsel.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: luiters
Volgende onderwerp: middestad
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 04:36:36 MGT 2024