Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vanghok
vanghok [boodskap #136859] Vr, 11 Junie 2021 09:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18815
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Vanghok.
'n Vanghok.
vanghok
Afbreking: vang•hok
Samestelling: vang + hok


Selfstandige naamwoord: vanghok
Meervoud: vanghokke
Verkleinwoord: vanghokkie
Meervoud van verkleining: vanghokkies

Betekenis:
• 'n Hok met 'n valdeur waarin diere ingelok en gevang word.

Gebruik:
• Die boer sit vleis in sy vanghok om die rondloper rooikat te probeer vang.

Verwant:
• slagyster
• val
• vanggat
• valkuil
• vangstrik
• wip

Vertaling:
Engels: trap cage, fall cage
Nederlands: vangkooi

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bevrees
Volgende onderwerp: luiters
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 16:28:58 MGT 2024