Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » buiteblad
buiteblad [boodskap #136854] Do, 10 Junie 2021 16:55
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18629
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
buiteblad
Afbreking: bui•te•blad
Samestelling: buite + blad


Selfstandige naamwoord: buiteblad
Meervoud: buiteblaaie
Verkleinwoord: buiteblaadjie
Meervoud van verkleining: buiteblaadjies

Betekenis:
• Die voorste of buitekantste bladsy.

Gebruik:
• Die boek het 'n opvallende buiteblad.

Sinoniem:
• boekomslag
• omslag

Antoniem:
• binneblad

Vertaling:
Engels: cover
Nederlands: hoes, buitenblad

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: opdringerig
Volgende onderwerp: arbeider
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 05:31:06 MGT 2024