Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » opdringerig
opdringerig [boodskap #136853] Do, 10 Junie 2021 16:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18830
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
opdringerig
Afbreking: op•drin•ge•rig
Samestelling: opdring + -erig


Byvoeglike naamwoord: opdringerig
Vergrotende trap: opdringeriger
Oortreffende trap: opdringerigste
Attributief: opdringerige
Partitief: opdringerigs

Betekenis:
• Wat inmeng in wat hulle nie aangaan nie; geneig tot ongevraagde optrede; voor op die wa.

Gebruik:
• Die gasvrou was vriendelik sonder om opdringerig te wees.

Sinoniem:
• aanmatigend
• bemoeisugtig
• dwingerig
• familiêr
• lastig
• orig
• voorbarig
• vrypostig

Afgelei:
• opdringerigheid

Vertaling:
Engels: intrusive, obtrusive
Nederlands: opdringerig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: koester
Volgende onderwerp: buiteblad
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 23 12:57:34 MGT 2024