Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » debakel
debakel [boodskap #136541] Do, 13 Mei 2021 18:40
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18629
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
debakel
Afbreking: de•ba•kel


Selfstandige naamwoord: debakel
Meervoud: debakels
Verkleinwoord: debakeltjie
Meervoud van verkleining: debakeltjies

Betekenis:
• 'm Gebeurtenis wat nie goed afgeloop het nie.

Gebruik:
• Die debakel oor die gebruik van Afrikaans aan die Universiteit Stellenbosch laat 'n suur smaak in my mond!

Sinoniem:
• affêre
• deurmekaarspul
• fiasko
• gedoente
• gemors
• ineenstorting
• klug
• mislukking
• moeilikheid
• moles
• nagmerrie
• nederlaag
• petalje
• sensasie
• treurmare

Antoniem:
• sukses

Afgelei:
• inligtingsdebakel

Vertaling:
Engels: debacle, fiasco
Nederlands: debacle

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kruin
Volgende onderwerp: boeglam
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 05:31:40 MGT 2024