Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kruin
kruin [boodskap #136540] Do, 13 Mei 2021 18:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18816
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kruin
Afbreking: kruin


Selfstandige naamwoord: kruin
Meervoud: kruine
Verkleinwoord: kruintjie
Meervoud van verkleining: kruintjies

Betekenis:
• Die boonste gedeelte van die kop, wat gewoonlik met hare bedek is.
• Die boonste gedeelte van iets anders, soos 'n berg, golf of boom.

Gebruik:
• Ek sien jy raak al kaal op die kruin.
• Hy het tot op die kruin van die berg geklim.

Sinoniem:
• amplitude
• antiklien
• apogeum
• bodeel
• bopunt
• boomtop
• hoogtepunt
• spits
• top
• toppunt

Afgelei:
• kruinskering

Vertaling:
Engels: crown, crest, top, summit
Nederlands: kruin

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: buitensporig
Volgende onderwerp: debakel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 05:32:13 MGT 2024