Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wedywer
wedywer [boodskap #136532] Wo, 12 Mei 2021 17:28
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18815
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
wedywer
Afbreking: wed•y•wer


Werkwoord: wedywer
Verlede tyd: het gewedywer

Betekenis:
• Probeer om beter as iemand anders te presteer.

Gebruik:
• Die spanne wedywer om die beker en prysgeld.

Sinoniem:
• bots
• kompeteer
• konkurreer
• meeding
• teenstaan
• veg
• worstel

Antoniem:
• saamwerk

Afgelei:
• wedywering
• wedyweraar

Vertaling:
Engels: to compete, vie
Nederlands: wedijveren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sneltrein
Volgende onderwerp: dolleeg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 15:56:40 MGT 2024