Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tweegesig
tweegesig [boodskap #136529] Wo, 12 Mei 2021 08:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18812
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
tweegesig
Afbreking: twee•ge•sig
Samestelling: twee + gesig


Selfstandige naamwoord: tweegesig
Meervoud: tweegesigte
Verkleinwoord: tweegesiggie
Meervoud van verkleining: tweegesiggies

Betekenis:
• 'n Dubbelsinnige, vals persoon. Iemand wat 'n mens nie kan vertrou nie.

Gebruik:
• Die tweegesig blaf met die honde en huil met die wolwe.

Sinoniem:
• bedrieër
• huigelaar
• manteldraaier
• opportunis
• skynheilige
• valsaard
• verkleurmannetjie
• tweegatjakkals

Verwant:
• Janusgesig

Vertaling:
Engels: two-timer, two-faced person
Nederlands: huichelaar, schijnheilige

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: volmaak
Volgende onderwerp: hidroulika
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 02:00:24 MGT 2024