Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » heildronk
heildronk [boodskap #136513] Ma, 10 Mei 2021 12:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Gesondheid!
Gesondheid!
heildronk
Afbreking: heil•dronk
Samestelling: heil + dronk


Selfstandige naamwoord: heildronk
Meervoud: heildronke
Verkleinwoord: heildronkie
Meervoud van verkleining: heildronkies

Betekenis:
• 'n Gelukwensing wat bekragtig word deur 'n drankie te drink. 'n Wens dat iemand dronk sal wees van al die heil en voorspoed wat hom/haar gaan tref.

Gebruik:
• 'n Heildronk word op die bruidspaar ingestel.

Vertaling:
Engels: toast
Nederlands: heildronk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: satiries
Volgende onderwerp: voorkeur
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 19:33:15 MGT 2024