Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aktualiteit
aktualiteit [boodskap #136508] Ma, 10 Mei 2021 09:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18852
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
aktualiteit
Afbreking: ak•tu•a•li•teit


Selfstandige naamwoord: aktualiteit
Meervoud: aktualiteite
Verkleinwoord: aktualiteitjie
Meervoud van verkleining: aktualiteitjies

Betekenis:
• 'n Saak wat aktueel is; iets wat tans nuuswaardig is of belangstelling wek.

Gebruik:
• Dis nou ou nuus, die storie het sy aktualiteit verloor.

Sinoniem:
• feitelikheid
• nuuswaardigheid
• waaragtigheid
• werklikheid
• wesenlikheid

Afgelei:
• aktualiteitsprogram

Vertaling:
Engels: actuality, topicality
Nederlands: actualiteit

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: beoefenaar
Volgende onderwerp: mode
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 08:19:04 MGT 2024