Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » lisensie
lisensie [boodskap #136253] So, 11 April 2021 19:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18816
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
lisensie
Afbreking: li•sen•sie


Selfstandige naamwoord: lisensie
Meervoud: lisensies
Verkleinwoord: lisensietjie
Meervoud van verkleining: lisensietjies

Betekenis:
• 'n Vergunning of magtiging om iets te mag doen (wat gewoonlik teen betaling bekom word).

Gebruik:
• Onthou om jou lisensie voor die sperdatum te hernu.

Wisselvorm:
• liksens (informeel)

Hiponiem:
• bestuurderslisensie
• bestuurslisensie
• dranklisensie
• jaglisensie
• handelslisensie
• leerlinglisensie
• motorlisensie
• TV-lisensie
• vuurwapenlisensie
• wapenlisensies

Afgelei:
• lisensiebewys
• lisensieer
• lisensiegeld
• lisensiehof
• lisensiehouer
• lisensieraampie

Vertaling:
Engels: licence, license
Nederlands: licentie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: panfluit
Volgende onderwerp: lisensieer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 01:40:41 MGT 2024