Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Christen
Christen [boodskap #136240] So, 11 April 2021 07:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18812
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Christen
Afbreking: Chris•ten


Selfstandige naamwoord: Christen
Meervoud: Christene
Verkleinwoord: Christentjie
Meervoud van verkleining: Christentjies

Betekenis:
• Iemand wat in Christus glo; persoon wat die Christelike geloof aangeneem het en bely.

Gebruik:
• Filemon was 'n vooraanstaande Christen in Kolosse.

Antoniem:
• heiden
• nie-Christen

Afgelei:
• Christen-jongmense
• Christendom
• Christenskap
• klipchristen

Verwant:
• Christelik

Vertaling:
Engels: Christian
Latyn: christianus
Nederlands: christen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Celsius
Volgende onderwerp: staatsie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 18 21:20:57 MGT 2024