Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Bybel
Bybel [boodskap #136238] Sa, 10 April 2021 19:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18849
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die eerste gedrukte Bybel.
Die eerste gedrukte Bybel.
Bybel
Afbreking: By•bel
Uitspraak: /ˈbəi̯.bəl/


Selfstandige naamwoord: Bybel
Meervoud: Bybels
Verkleinwoord: Bybeltjie
Meervoud van verkleining: Bybeltjies

Betekenis:
• Die Heilige Boek van die Christelike geloof. Die Woord van God.

Gebruik:
• Die Bybel bestaan uit die Ou Testament wat 39 boeke bevat en die Nuwe Testament wat 27 boeke bevat.

Sinoniem:
• Skrif

Afgelei:
• Bybelboek
• Bybelkenner
• Bybelverklaarder
• Bybelvertaling
• Familiebybel
• Kinderbybel

Afkorting:
• Byb.

Vertaling:
Engels: Bible
Nederlands: bijbel

Nota:
• Van Grieks βιβλια, biblia (boeke).

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oogkas
Volgende onderwerp: Celsius
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Apr 24 14:50:44 MGT 2024