Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Fourie
Fourie [boodskap #136234] Sa, 10 April 2021 17:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18632
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Jopie Fourie
Jopie Fourie
Fourie
Afbreking: Fou•rie
Uitspraak: /fuˈri/


Selfstandige naamwoord: Fourie
Meervoud: Fouries
Verkleinwoord: Fourietjie
Meervoud van verkleining: Fourietjies

Betekenis:
• 'n Afrikaanse van (familienaam) van Franse oorsprong.

Gebruik:
• Die omstandighede tydens Jopie Fourie se verhoor en sy uiteindelike teregstelling het groot bitterheid veroorsaak.

Afgelei:
• Fourie-familie

Vertaling:
Engels: Fourie
Nederlands: Fourie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Naudé
Volgende onderwerp: Naidoo
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 09:06:49 MGT 2024