Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Naudé
Naudé [boodskap #136233] Sa, 10 April 2021 17:33
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18632
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Gabriel Naudé
Gabriel Naudé
Naudé
Afbreking: Nau•dé
Uitspraak: /nœuˈdeə/


Selfstandige naamwoord: Naudé
Meervoud: Naudés
Verkleinwoord: Naudétjie
Meervoud van verkleining: Naudétjies

Betekenis:
• 'n Afrikaanse van (familienaam) van Franse oorsprong.

Gebruik:
• Gabriel Naudé (1600–1653) was die bibliotekaris van die eerste publieke biblioteek in Frankryk gewees.

Afgelei:
• Naudé-familie

Vertaling:
Engels: Naudé
Nederlands: Naudé

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: binneband
Volgende onderwerp: Fourie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 14:29:03 MGT 2024