Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » miljardêr
miljardêr [boodskap #136229] Sa, 10 April 2021 15:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18815
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
miljardêr
Afbreking: mil•jar•dêr
Samestelling: miljard + -êr


Selfstandige naamwoord: miljardêr
Meervoud: miljardêrs
Verkleinwoord: miljardêrtjie
Meervoud van verkleining: miljardêrtjies

Betekenis:
• 'n Ryk persoon wat meer as 'n miljard (1 000 000 000) in rand of 'n ander geldeenheid het.

Gebruik:
• Bill Gates was 31 toe hy 'n miljardêr geword het.

Verwant:
• biljoenêr
• miljoenêr

Vertaling:
Engels: billionaire
Nederlands: miljardair

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: miljoenêr
Volgende onderwerp: biljoenêr
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 16:32:57 MGT 2024