Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » broekspyp
broekspyp [boodskap #136219] Sa, 10 April 2021 06:57
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18852
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
broekspyp
Afbreking: broeks•pyp
Samestelling: broek + -s- + pyp


Selfstandige naamwoord: broekspyp
Meervoud: broekspype
Verkleinwoord: broekspypie
Meervoud van verkleining: broekspypies

Betekenis:
• Een van die twee buisvormige dele van 'n broek waardeur die bene gesteek word.

Gebruik:
• 'n Langbroek het lang broekspype, maar 'n kortbroek het kort broekspype.

Antoniem:
• hempsmou

Vertaling:
Engels: trouser leg, pant leg
Nederlands: broekspijp

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: toeval
Volgende onderwerp: motoris
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Apr 24 22:27:25 MGT 2024