Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Afrikaans, ons taal » Afrikaanse vertaling vir "I'll drink to that"
Afrikaanse vertaling vir "I'll drink to that" [boodskap #135516] Ma, 25 Januarie 2021 19:02 na volgende boodskap
Tipe_Roelf  is tans af-lyn  Tipe_Roelf
Boodskappe: 4
Geregistreer: Desember 2020
Karma: 1
Junior Lid
Ek het gedink aan iets soos: " 'n Glasie op dit klink.", maar dalk is daar 'n beter Afrikaanse term.
Re: Afrikaanse vertaling vir "I'll drink to that" [boodskap #135517 is 'n antwoord op boodskap #135516] Ma, 25 Januarie 2021 19:14 Na vorige boodskap
Jan die Man  is tans af-lyn  Jan die Man
Boodskappe: 514
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 22
Senior Lid
Ek is nou nie taalkundige nie, maar "Ek sal 'n drankie/glasie op dit skink/klink" klink vir my heel mooi.
Of meer informeel, dalk sommer "Daarop sal ek drink, gesondheid!"
"Dit verdien 'n heildronk!"
Vorige onderwerp: Die Afrikaanse Wikipedia - 20 jaar later
Volgende onderwerp: huistoe
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 11:25:10 MGT 2024