Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » redigeer
redigeer [boodskap #135455] Wo, 20 Januarie 2021 12:27
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
redigeer
Afbreking: re•di•geer


Werkwoord: redigeer
Verlede tyd: het geredigeer

Betekenis:
• Teks verbeter en in goeie vorm bring; persklaar maak.

Gebruik:
• Proeflees en redigeer asseblief u artikels voordat u dit instuur vir publikasie.

Verwant:
• redigering
• redigeerder

Vertaling:
Engels: to edit
Nederlands: redigeren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: voëlsaad
Volgende onderwerp: rotsklim
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 19:46:50 MGT 2024