Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » voortaan
voortaan [boodskap #135453] Wo, 20 Januarie 2021 12:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18827
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
voortaan
Afbreking: voor•taan


Bywoord: voortaan

Betekenis:
• Van nou af; in die vervolg; verder aan; in futurum.

Gebruik:
• Ons sal voortaan 'n maandelikse nuusbrief uitstuur.

Vertaling:
Engels: henceforth, from now on, in future
Nederlands: voortaan

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: koffiehuis
Volgende onderwerp: voëlsaad
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 23 09:26:12 MGT 2024