Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » barista
barista [boodskap #135451] Di, 19 Januarie 2021 11:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18802
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Baristas wat koffie voorberei.
Baristas wat koffie voorberei.
barista
Afbreking: ba•ris•ta


Selfstandige naamwoord: barista
Meervoud: baristas
Verkleinwoord: baristatjie
Meervoud van verkleining: baristatjies

Betekenis:
• Persoon wat in 'n koffiehuis werk en vir klante koffie maak.

Gebruik:
• 'n Bekwame barista sal nie net geurige drankies voorsit nie, maar ook die drankies kunstig versier.

Vertaling:
Engels: barista
Nederlands: barista

Nota:
• Die woord "barista" is Italiaans vir "kroegman".

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: filterkoffie
Volgende onderwerp: koffiehuis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 18 02:08:32 MGT 2024