Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » haalbaar
haalbaar [boodskap #135449] Di, 19 Januarie 2021 10:02
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18812
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
haalbaar
Afbreking: haal•baar
Samestelling: haal + -baar


Byvoeglike naamwoord: haalbaar
Attributief: haalbare
Partitief: haalbaars

Betekenis:
• Wat moontlik bereik of verwesenlik kan word.

Gebruik:
• Die ekonomiese herstelplan moet realisties en haalbaar wees.

Sinoniem:
• bereikbaar
• doenbaar
• moontlik

Afgelei:
• haalbaarheid

Vertaling:
Engels: achievable
Nederlands: haalbaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gruis
Volgende onderwerp: filterkoffie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 18 21:22:05 MGT 2024