Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gruispad
gruispad [boodskap #135447] Di, 19 Januarie 2021 09:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18629
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Gruispad.
'n Gruispad.
gruispad
Afbreking: gruis•pad
Samestelling: gruis + pad


Selfstandige naamwoord: gruispad
Meervoud: gruispaaie
Verkleinwoord: gruispadjie
Meervoud van verkleining: gruispadjies

Betekenis:
• 'n Pad wat met gruis (klein klippies) bedek is.

Gebruik:
• Draai op die gruispad af na die plaashuis toe.

Verwant:
• grondpad
• teerpad

Vertaling:
Engels: gravel road
Nederlands: grindweg

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: liefdesverhaal
Volgende onderwerp: gruis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 19:40:48 MGT 2024