Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skattie
skattie [boodskap #135443] Di, 19 Januarie 2021 07:32
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18626
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
skattie
Afbreking: skat•tie


Selfstandige naamwoord: skattie
Meervoud: skatties

Betekenis:
• Troetelnaam vir 'n geliefde.

Gebruik:
• Goeienaand Skattie, hoe het jou dag verloop?

Sinoniem:
• hartlam
• liefie
• liefling
• skattebol
• skatlam

Vertaling:
Engels: darling, sweetheart, dearest
Nederlands: schat, liefje

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: intellektueel
Volgende onderwerp: skatlam
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 15:00:19 MGT 2024