Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skattebol
skattebol [boodskap #135441] Ma, 18 Januarie 2021 19:28
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18802
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
skattebol
Afbreking: skat•te•bol


Selfstandige naamwoord: skattebol
Meervoud: skattebolle
Verkleinwoord: skattebolletjie
Meervoud van verkleining: skattebolletjies

Betekenis:
• Troetelnaam vir 'n geliefde.

Gebruik:
• Hallo Skattebol, hoe was jou dag gewees?

Sinoniem:
• hartlam
• liefie
• liefling
• skatlam
• skattie

Vertaling:
Engels: darling, sweetheart, dearest
Nederlands: schat, liefje

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kapot
Volgende onderwerp: intellektueel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 18 05:28:58 MGT 2024