Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » voordra
voordra [boodskap #135439] Ma, 18 Januarie 2021 14:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18816
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
voordra
Afbreking: voor•dra
Samestelling: voor + dra


Werkwoord: dra voor, voordra
Verlede tyd: het voorgedra

Betekenis:
• 'n Gedig of teks voor 'n gehoor bring.

Gebruik:
• Ek gaan 'n gedig voordra, ek gaan julle inlei in geheimenisse uit die verre verlede. [Psalms 78:2]

Sinoniem:
• inlei
• opsê
• resiteer

Verwant:
• voorlees

Vertaling:
Engels: to recite, present
Nederlands: voordragen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: slyp
Volgende onderwerp: kapot
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 18:53:18 MGT 2024