Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ghries
ghries [boodskap #135436] Ma, 18 Januarie 2021 09:52
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18812
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ghries
Afbreking: ghries


Selfstandige naamwoord: ghries
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Dik, olierige smeermiddel wat slytasie teenwerk.

Gebruik:
• Waar het ons die ghries gebêre?

Sinoniem:
• smeermiddel
• smeerolie
• vetsmeer

Vertaling:
Engels: grease
Nederlands: consistentvet


Werkwoord: ghries
Verlede tyd: het geghries

Betekenis:
• Met ghries besmeer.

Gebruik:
• Die boer ghries die windpomp se ratte.

Vertaling:
Engels: to grease
Nederlands: invetten, smeren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: geloofwaardig
Volgende onderwerp: triomfantelik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 11:50:04 MGT 2024