Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » feesdag
feesdag [boodskap #135433] Ma, 18 Januarie 2021 08:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18812
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
feesdag
Afbreking: fees•dag
Samestelling: fees + dag


Selfstandige naamwoord: feesdag
Meervoud: feesdae
Verkleinwoord: feesdaggie
Meervoud van verkleining: feesdaggies

Betekenis:
• 'n Erkende gedenkdag wat jaarliks plaasvind (en dikwels ook 'n vakansiedag is).
• 'n Dag waarop fees gevier word in die algemeen.

Gebruik:
• Hemelvaartdag is 'n kerklike feesdag waarop Christus se hemelvaart gevier word.
• Die feesdag is met 'n groot verjaardagmaal afgesluit.

Vertaling:
Engels: holiday; festival
Nederlands: feesdag

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: databasisbestuurstelsel
Volgende onderwerp: ewigheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 09:14:21 MGT 2024