Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kalsiet
kalsiet [boodskap #134738] Wo, 25 November 2020 12:49
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18629
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Kalsiet
Kalsiet
kalsiet
Afbreking: kal•siet


Selfstandige naamwoord: kalsiet
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Mineraal wat hoofsaaklik uit kalsiumkarbonaat (CaCO3) bestaan.

Gebruik:
Kalsiet is een van die vorme waarin kalsiumkarbonaat as mineraal aangetref word, die ander een is aragoniet.

Sinoniem:
• kalkspaat

Vertaling:
Engels: calcite
Nederlands: calciet

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dermaal
Volgende onderwerp: suurvas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 19:53:18 MGT 2024