Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » passasierskip
passasierskip [boodskap #134735] Di, 24 November 2020 20:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18852
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Passasierskip.
'n Passasierskip.
passasierskip
Afbreking: pas•sa•sier•skip
Samestelling: passasier + skip


Selfstandige naamwoord: passasierskip
Meervoud: passasierskepe
Verkleinwoord: passasierskippie
Meervoud van verkleining: passasierskippies

Betekenis:
• 'n Skip wat hoofsaaklik passasiers rondkarwei.

Gebruik:
• Die RMS Titanic was 'n passasierskip wat in 1912 gesink het.

Wisselvorm:
• passasiersskip

Vertaling:
Engels: passenger ship, ocean liner
Nederlands: passagiersschip

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: plafon
Volgende onderwerp: dwarstrekkerig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 05:34:16 MGT 2024