Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » welwillend
welwillend [boodskap #134727] Ma, 23 November 2020 18:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18852
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
welwillend
Afbreking: wel•wil•lend


Byvoeglike naamwoord: welwillend
Vergrotende trap: welwillender
Oortreffende trap: welwillendste
Attributief: welwillende
Partitief: welwillends

Betekenis:
• Wat jou goedgesind is; geneig om vriendelik en hulpvaardig te wees.

Gebruik:
• Die staat is nie welwillend teenoor Afrikaners nie en gaan ook nie veel vir ons doen nie.

Sinoniem:
• goedgesind
• goedgunstig
• goedhartig
• mededeelsaam
• toegeneë
• tegemoetkomend
• vriendelik

Antoniem:
• onwelwillend
• onvriendelik

Afgelei:
• welwillendheid

Vertaling:
Engels: benevolent, favourable, kind, obliging
Nederlands: welwillend

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: translitereer
Volgende onderwerp: standaardtaal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Apr 24 16:20:53 MGT 2024