Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » damara-dik-dik
damara-dik-dik [boodskap #134722] Ma, 23 November 2020 15:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18629
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Twee damara-dik-dikke.
Twee damara-dik-dikke.
damara-dik-dik
Afbreking: da•ma•ra-dik-dik


Selfstandige naamwoord: damara-dik-dik
Meervoud: damara-dik-dikke
Verkleinwoord: damara-dik-dikkie
Meervoud van verkleining: damara-dik-dikkies

Betekenis:
• 'n Klein wildsbok van Sentraal- en Noordwes-Namibië, Madoqua kirkii.

Gebruik:
• Die damara-dik-dik se rug en boude is gewoonlik grysbruin en fyn gespikkelde, terwyl die nek, blaaie en sye bruiner is.

Sinoniem:
• dik-dik
• bloubokkie

Vertaling:
Engels: Kirk's dik-dik
Nederlands: Kirks dikdik

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: geslepe
Volgende onderwerp: honderdduisend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 22:49:51 MGT 2024