Radiospeler
 
Supertaal
Waarin ons vriendelik en gesellig saam kuier!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » Gatte van Vergelyking
Gatte van Vergelyking [boodskap #134455] Sa, 07 November 2020 09:10
Jan die Man  is tans af-lyn  Jan die Man
Boodskappe: 442
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 19
Senior Lid
My oupa is 'n kromgat.
My ouma is 'n bromgat.
My mamma is 'n klagat.
My papa is 'n luigat.
My boetie is 'n wintgat.
My sussie is 'n wipgat.
Die baba is 'n stinkgat.
Maar jy, my maatjie, is bakgat!
Vorige onderwerp: Skoolgrap
Volgende onderwerp: Afrikaanse grappe
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Nov 24 18:32:16 UTC 2020